On Saturday we went to our Kempton Park neighbours' daughter's stork tea (baby shower.) Here is my good friend and previous neighbour, Brenda, talking to some guests.
Karin opening her gifts.
Thelwyn and Dorette watching Karin opening her gifts and ohing and ahing about all the cute baby clothes.
Meanwhile Franco and Martelize had a happy time on Franco's donut. Franco is teething and here is he chewing Martelize's hand. She didn't seem to mind though. A little later she was licking his arm!
Saturday afternoon was the Rugby Curry Cup final. We are Blue Bull fans as you can tell by our T-shirts. Watching intently are Gert with Franco, Thelwyn, Frans and Martelize. Outside it was raining! Bliss after the drought we have had so far!
Dorette finds the Huisgenoot more interesting than the rugby. But like her mom, she enjoys the atmosphere...
5 comments:
Dit was 'n baie besige naweek! En soveel pret! Ek dink Ma het die oulikste familie :-)
Stem saam!
Hoewel ek nooit gek was oor rugby nie (en sê maar wat julle wil, ek het jongjaretyd vir WP geskree en Jannie Engelbrecht en Gainsborough wie se naam ek nie eens meer kan onthou nie -- WAS goed), het ek hierdie rugbynaweek van julle baie geniet -- dankie!
Maar my pluimpie gaan aan...daai twee kleingoed!!
Dankie vir die besoek Mariki. My Miekie kom van Marietjie. As iemand my Marietjie noem, weet ek dis iemand wat saam met my in die laerskool was. Ek het verlede week 'n ander Marietjie ontmoet - sy is weer Riekie genoem toe sy klein was.
Ek sal niks se oor die keuse van rugbyspanne nie, maar stem saam die kleingoed is baie oulik.
Post a Comment