Monday, July 27, 2009

Our new babies have arrived


A week ago, Faraoh had to be put down as he had cancer and he could no longer step on his foot. It was so sad to let him go, as he was a good dog and even while his leg was so painful, he would never stay behind while we went for a walk!
We did not want 12 year old Jakkie to be on her own, so we promptly bought "Heart stealer". She is a very special labrador puppy and we hope to breed with her in about 3 years time. We call her Jolga: all our animals who are born this year, get a name starting with a J and the Volga/ Olga is to remind us one day of OUR TRIP.

Thelwyn and Martelize were there to welcome the lively 12 week old newcomer.

A little while later the L's arrived with Franco sporting another Ouma Elna jersey.



Tannie Dorette sang "Rol op die tolletjie" and Martelize was thrilled.

"En hoekom sing jy nie meer nie?"

Franco and Martelize bathed together for the first time and had great fun.

"Ons almal klap ons handjies...!" Martelize showing us her tricks: clapping hands and twisting her tongue. (Ouma can't do that at all!)

En ek klap ook my handjies. Franco enjoyed his cousin's antics.

Splish, splash, ..... As boetie bad is alles nat....

Kyk die borrels!

A week later Jolga's friend, Joris, was 6 weeks old and we went to fetch him. (Get it? Boris - Joris. Jeltsin is a bit of a difficult name to call.) Joris comes all the way from Randfontein and his registered name is Themic.

Meeting the family. Jolga is more than twice Joris' age and at first she was a bit rough with him, but he was soon trotting after her. Grandmother Jakkie is as good as gold with the puppies - she no longer plays, but patiently tolerates their jumping up to bite her neck. The three of them sleep together - very cosy.

15 comments:

Anonymous said...

Hulle is pragtig! Mag hulle vir julle baie jare van geluk en liefde verskaf!

mariki said...

Agge toggie, die hondebabetjies is alte dierbaar, ounooi!! En julle is nie min kreatief met die naamgeëry nie, hoor. Volpunte. (Wanneer is "DIE REIS"? Dis 'n fantastiese vooruitsig, né.)

Ouma Miekie, jou twee mensekinterkies is opvreetbaar oulik, en so mooi!

Thea said...

Joris en Jolga is pragtig!! En so ook die kleinkinders!

Ja, sê bietjie wanneer is die reis nou weer Miekie. Die uitsien en beplanning is altyd só lekker!

Sandra said...

Pragtige badfoto's van die kleinkinders! Die twee-voet en vier-voet kinders is pragtig.

Ek weet hoe dit voel as mens 'n ou vriend moet laat rus en ek's seker dit was nie maklik nie. Snaaks ek het toe vir my kinders gese 'n klein labrador hondjie sal nou gaaf wees :-)

Mariette. said...

Pragtig die 2 nuwelinge Joris en Jolga. Mens wil hulle net opvry....

Ons is ook labbie love'ers!
Moes ook so rukkie terug al 2 van ons sin laat gaan het want hulle het athrites gekry so dat hull nie meer kon loop nie....:-(

Maar sal beslis weer kry wanneer ons lewe weer normaal is.....

Kelly said...

Your babies are so cute (both human babies and puppies)! It's almost time for us to find homes for the puppies we can't keep; we all have our favorites, though, so it's going to be hard to choose just one to keep!

Nimsi se Blog said...

Joris en Jolga is twee prag hondjies Miekie - en die twee kleinkinders is nou te skattig!
Ouma Elna n voorslag met die breipenne ne!

Jan and Miekie said...

Hi Paula
Ons is baie dankbaar - vir al ons babas!

Hi Mariki
Dankie vir die volpunte. Die REIS se vliegtuigkaartjies het vandag aangekom - nog net 'n paar weke!

Hi Thea
Ek wou nog soveel doen voor die reis en nou is dit minder as 5 weke weg! Moet NOU gaan naaldwerk doen! (Niks kreatiefs nie - net some en knope!)

Hi Sandra
Ja ons mis die ou nog as ons saans terug kom - ek dink Hendrik mis hom die meeste, maar hy is bly dat Jolga darem al kan speel - ou Joris is te dierbaar, maar hy is nog baie klein. Na amper 'n week hier voel dit egter of hulle al lank deel van die fam is.

Hi Sandvlooie
Welkom hier en dankie vir die comment. Dis darem swaar om 'n hond te sien ly. Wanneer is julle lewe weer normaal? Word dit ooit weer normaal?

Hi Kelly
Choose the calm one - I'm a softy for the softies.

Hi Nimsi
Ja, Ouma Elna is beslis 'n voorbeeld vir hierdie ouma! Ek moet vinnig bykom - het Franco se dooppakkie gemaak, maar dis al! Skande! Ek het wel vir Martelize 'n kombersie gebrei en dis vandag haar liefie bersie - sy wil tot met hom bad!

Sandra said...

Miekie daai epos het teruggekom. Op my blog is my epos adres, wil jy nie skryf dat ek vir jou die inligting kan stuur nie. Mooi dag

Mariette. said...

Normaal is wanneer ons weer groen gras het en mens 'n labbie kan aan hou waar dit nie so ongelooflik warm is nie, want ek kan nie dink 'n labbie moet hierdie hitte deurstaan met daardie duk pelsies van hulle nie.:-)

lekker week!

retha said...

Die trui-brei Ouma te oulik!

Geluk net die nuwe babas. Glo jul sal hul baie geniet. En hulle ook al die spasie.

Charmaine said...

Ai.... hoe warm is my hart nou van die mooi fotos van die kleinkinders en nuwe babahonde. Ek dood oor albei... wil sommer so deur die netwerke sweef om te gaan dooddruk en opsoen.... geniet hulle

Desire Fourie said...

Die nuwe toevoegings tot die familie is alreeds ernstige hartestelers. Geniet hulle. Die fotos van die kleintjies tydens badtyd is te kosbaar.
Lekker naweek vir julle.
Desire

Jan and Miekie said...

Hi Sandra
Sal so maak - oor die epos bedoel ek.

Hi Sandvlooie
Sterkte daar in die hitte - vandag reen dit katte en honde en dis KOUD!

Hi Retha
Ja die trui brei Ouma is omtrent handvaardig- gelukkig vir Dorette. Sy doen haar skoonma se boeke vir haar en dan stik sy of brei sy of verf sy vir Dorette wat sy ookal wil he!

Hi Charmaine
Sou dit nou nie lekker wees as jy hier aangesweef kom nie! Maak 'n plan!

Hi Desire
Al vier van hulle is hulle Ouma se hartstelers. Dorette vertel vanoggend van Franco se mannewales en toe vertel ek haar van Jolga en Joris se mannewales....

Ellen said...

What a wonder technology is! I really enjoyed the video of Martelise--I think it was--and hearing the voice of her mother calling her. It made me feel like I was there watching. Miss all of you very much.

Ellen