Thursday, July 16, 2009

Small things amuse small minds - once again

2009 will be marked by me as the year of bad purchases. I so wanted to have a colour co-ordinated mix and match wardrobe, that was not just boring navy - a colour that is very practical, but not very flattering in my opionion. I opted for purple, but what a dissapointment the clothes turned out to be: either the sleeves were too tight, (and too long) or after a wash or two the colour faded or the ribbing lost its elasticity or as in the case below, it was covered with unsightly fluff balls. I really like the jersey below: I like the colour and it fits! But after only two washes it looked like something out of my childhood years! (I didn't even think they still made such poor quality stuff!). Anyway today I grabbed a razor and voila! On the right see the "before razor" and on the left the "after razor" results. I still have a long way to go, but I just might have a wearable jersey after all! Hurrah!
So here's an old tip for fluff on jerseys: shave them off and remove the resulting loose fluff with one of those sticky stuff lint removers that one gets at Dischem.

13 comments:

mariki said...

Dis 'n baie mooi kleur, Miekie!

En ag, wat sal ek sê -- ken van, sooo goed. Die teleurstelling as mens se weldeurdagte planne (en ure se kopbeplanning) platval. En dit kos geld. En al hierdie oponthoud terwyl jy moet spring om klaar te kry vir daardie Groot Reis. En...en...

Sterkte, jong.

Desia said...

Goeie idee Miekie!
Het jy 'n ou elektriese skeerder gebruik of die gewone lemmetjie-soort?
En "btw" 'n laat "baie gelukkige verjaarsdag vir jou, mag die Here jou oorvloedig seen, en troos wanneer nodig, en sterkte gee die jaar en vir die res van jou lewe

Jan and Miekie said...

Hi Mariki
Jy is 'n sielsgenoot - dit help om te weet ek is nie die enigste een met wie dit gebeur nie!

Hi Desia
Ek het sommer net 'n ou gebruikte goedkoop weggooi skeermes gebruik- al wat ek in die huis gehad het, maar dit het goed gewerk. Nou moet ek net hoop die "fluff" kom nie terug nie! Ek hoop van harte die trui het klaar gefluff!

Sandra said...

Hulle maak nie meer die klere soos vroeer nie - ek dink dis om mense te verplig om weer te koop. Dis 'n baie goeie idee wat ek sal onthou wanneer ons weer in die koue bly waar mens truie aantrek.

Desire Fourie said...

Hi Miekie. Baie dankie vir die handige wenk. Bly jy kon jou truitjie red. Mooi bly.

retha said...

Daardie skeermes wek is n groot werk!
Ek probeer ook geduring maar val elke keer terug na die 'navy' en swart. Miskien is ek net nie avontuurlik genoeg nie, of moontlik weet ek net nie van beter nie.

Ek hou van die 'tips' wat jy so elke nu en dan skryf!

Charmaine said...

Miekie ek hoop ook die fluff is nou weggeskeer:-) Ek het dit ook al moes doen...die skeermesding.

Jan and Miekie said...

Hi Sandra
Dit klink omtrent of julle warm kry! Ek sou vandag nogal met 'n bietjie van julle hitte kon doen - loop al heeldag met 'n jas! Selfs middagete geeet met 'n jas aan.

Hi Desire
Jy lyk vir my na een van daardie agtermekaar mense wat kwaliteit kan evalueer voor hulle koop...! Is jy?

Hi Retha
My ou navy truitjie is al 30 jaar oud - en dit het nie een ou fluffie nie. Sal dit seker maar inpak vir die TOER later vanjaar, maar ek wou eintlik 'n NUWE EEN gehad het!!

Hi Charmaine
Maar ek wed jy het nie ONLANGS nodig gehad om dit te doen nie! Toe ons kinders was, was dit net uitsonderlike courtelle truitjies wat dit nie nodig gehad het nie - ek het nog so een - ek het dit by Garlicks gekoop vir my uitruiljaar in die V.S.A. Dit het R3 gekos! Ek het dit nog steeds, maar dit raak nou 'n bietjie deursigtig! Maar lyk nie te sleg vir 'n truitjie van 40 jaar oud nie!

Sandra said...

Miekie ek het jou getag, loer op my blog :-)

Thea said...

Sjoe, die trui lyk sommer weer stukke beter na hy onder die skeermes deur geloop het Miekie! Ek het 'n swart trui wat ek bietjie gaan bykom! Dankie vir die oulike wenk!

Nimsi se Blog said...

Dankie vir al jou "wenwenke" wat jy so gereeld hier plaas! Wonderlike ding die skeermes ne!
Loer by Sandra en my blog in jy het huiswerk!

Ellen said...

Mieke and Jan

It was with a sad heart that we said good by to Janzie and her friends, Renee and Cecelia, this morning. We had such a good time with them yesterday at dinner, although they were tired after a long drive, especially Janzie. They are in good spirits and are enjoying themselves. They have certainly had some adventures that will make for good stories.

I would have recognized Janzie anywhere. She certainly looks like the De Vos sisters. I felt that, if she had stayed longer, we would have become good friends. I am very glad that God brought her into my life, if only for a little while.

Love to you both

Ellen

Jan and Miekie said...

Hi Sandra
My gesig is rooi... ek het so lanklaas blogs (my eie inkluis) gelees. Gaan nou-nou loer!

Hi Thea
Ek hoop net die wolletjies bly weg!

Hi Nimsi
Ek gaan nou al die blogs check. Wys net wat gebeur as 'n mens blogsgewys agterraak!

Hi Ellen!!!
So good to hear from you! Thank you so much for having Jansie and co! They sure have an amazing time. What faith! Isn't it great that they could meet you all! Too bad the other two sisters haven't joined Jansie yet! The F's are all coming over next Sunday for Martelize's first birthday. Do you realise that this week it will be 40 years since I met you guys!! (It was a week after man on the moon.) I will have to blog about that meeting - it changed my life!
Much love to all