Wednesday, April 1, 2009

The Beautiful and the Very Bold


On Sunday the H's popped in and while Frans and Thelwyn attended to the horses, Ouma had the pleasure to look after Martelize. A day before she turned 8 months.

Look my pretty ponytail. How Thelwyn manages
to make the pony so neatly I don't know - but she has always been good with hair - I think she was the only one in Grade 1 who plaited her own hair and when she went to high school, she plaited the most "upside down" French plaits.

Standing tall. Martelize is quite tall. She loves standing and pulls herself up with ease.

"I don't need two hands to hold on."

My Little Miss Pears. Does anyone remember those advertisements?

Our very bold grooms caught a little baboon today! How I do not know! We have quite a serious problem with baboons. They get bolder by the day and go into the stables and eat the food of the horses - and then they horse around with our water valves so that we continually have "no water"in the middle of the night! Not funny. We are nature lovers and part of a conservancy but "wat te erg is, is te erg."

Sorry that you got hurt in the catching process and sorry for what is about to happen to you little fella!

It looks much worse than it actually is! The grooms painted hm red and white (it is not blood) and then let him loose again! Hopefully the other baboons will be frightened of him and take their leave - hopefully for good!

8 comments:

Sandra said...

Sy's te oulik!

Werk die verf van die bobbejaan? Word daai enetjie nie nou uit die trop gehou nie? Skuus vir die vrae maar dis die eerste keer dat ek dit sien.

Dorette said...

Juffrou is te pragtig! Hierdie tannie is sommer baie trots...

Ek wil my doodlag vir die bobbejaan-storie - met watter vreemde planne gaan daai Malawiers nog vorendag kom?

Ma moet laat weet of dit werk - dis ook die eerste wat ek van so plan hoor. En so 'n "adorable" gesiggie - as mens verby al die moeilikheid wat hulle veroorsaak kan kyk, is hulle eintlik nogals cute :-)

Jan and Miekie said...

Hi Sandra
Weet nie of die projek gewerk het nie - ons het al vroeer al van so iets gehoor maar dit nooit met die werkers bespreek nie. Weet nie waar hulle daaraan gekom het nie, maar het nog nie vandag 'n bobbejaan gehoor nie - hoop hulle bly 'n ruk weg want volgende week is daar 'n Voortrekkerkamp hier.

Hi Dorette
Sal Mac-hulle vra of hulle hom weer gesien het! Hulle is cute, maar raak darem te astrant - nounou word hulle soos die Kaapse ape wat in die huis kom! Kan jy dink die moles? En wat van die honde?

Kelly said...

Your babies are getting so big!

Oh, the part about the baboon was definitely something that wouldn't happen around here :). It's funny that the men painted it!

retha said...

Diaardie terug kyk gesiggie se beslis kyk, kyk vir my.
Dankie vir die wens.
Ek sien uit daarna om te sien wat jul doen.

Ek het voorheen gehoor van die bobbejaan storie. Blykbaar wil hul nie die geverfde een by hul he nie. Wanneer dit uit'gewear' het kom hy weer terug.

Muriel said...

Ag sy is so cute!!!

Eers kyk ek die bobbejaan so van 'n kant af, dit nou voor ek begin lees, ek dog maar hoekom is 'n bobbejaan se bloed so snaakse kleur. Snaaks dat ek nou eers die rooi kleur optel en nie die wit!!! ek het 'n verskoning *bloos* dis laat en my oge kyk al oormekaar!!!

Hou ons op hoogte van die bobbejaan storie! Ek sal graag wil weet of dit werk.

Lekker naweek Julle!

Desire Fourie said...

Lyk my Kees se Kind het nou een stap te ver gegaan. Hoope die verfdoof sal hul 'n bietjie versigter maak van nou af. Martelize is 'n regte cutie pie. Mooi bly.

Jan and Miekie said...

Hi Everyone
Well it worked - but only for four days. For four days we did not hear or see any baboons... but last night they came back with all their barking and bickering. They are really bothersome. We haven't got guns to shoot them and shoot at short range to frighten them doesn't work. Rubber snakes no longer frighten them off our water tank either. They area very clever - a trick only works for so long. (At first they threw stones at the rubber snakes... really, truly)