Monday, April 6, 2009

Another blessed, filled weekend.


Last Friday was our last day of school. Tammy's family came out to the farm for a last day celebration. Here they are rubbing on sunschreen before going up the koppie.


Tammy's Ouma and Mommy Alta.

Tammy on top of the koppie - I'm so proud of her - my one and only homeschool learner. Read more about her and this outing here.


Hendrik really did us proud by leading everyone around the paddock on Klasie. He always does that so willingly and graciously - ek sal jou hou Hendrik!

What are Thelwyn and Martelize doing on the koppie and why is Martelize looking so disgruntled? This is a story for a post on its own and has something to do with a post a while ago which said "Watch this space." Those white planks took up most of our time on Saturday, but more about that later.... (Does the material of Martelize's dress seem a little outdated? It was Thelwyn's dress lovingly made by me... )

On Sunday Hendrik brought Marietjie to meet us.

We had a great time and we hope she did too.

Stable time was again Martelize and Ouma time. No ponytail today -te woelig Ouma!

Have horse will ride... or love me, love my horse... something like that. Marietjie getting her first riding lesson.

9 comments:

Charmaine said...

Dit lyk so heerlik Miekie. En so mooi tyd van die jaar. Julle stoep is pragtig. Ek kan sien dit word sommer baie goed gebruik.

Jan and Miekie said...

Hi Charmaine
Ja jong ons is mal oor ons stoep - dit bly maar 'n baie lekker kuierplek!

retha said...

Dit is altyd vir my mooi om die foto's te sien van waar jul bly. Dit is nie net baie spasie ook die terein verskille!
En so 'boere stoep' kan met niks anders vervag word nie. Dit is baie soos die kombuis.

Wat is Klasie?

Hoop jy geniet die 'skool' vakansie.

Sandra said...

Dis pragtig daar by julle ek kan sien hoekom die Vories daar kom kamp.

Jan and Miekie said...

Hi Retha
Klasie is Hendrik se perd - Ouma Ethie het Klasie vir Hendrik gegee toe Hendrik 10 jaar oud was en Klasie 'n vulletjie van 2 wekies oud. Ons het nog fotos van die seuntjie wat die kleine vulletjie aan 'n haltertjie rondlei. Klasie het al twee keer perdesiekte gehad, maar het dit gelukkig elke keer gemaak! Hendrik was 15e van die Juniors by die Fauresmith uithouritkampioenskappe op Klasie - Hendrik was toe hy nog op skool. Klasie kan nie meer uithouritte ry nie, maar hy is te spesiaal om te laat gaan.
Het jy en Ethan ook nou vakansie?

Hi Sandra
Ja, die Here het ons 'n wonderlik mooi plek gegee. Ons sien uit na ons Paasfeesviering op die koppie.

Dorette said...

So spyt ons kon nie daar wees nie! Sou ook graag vir Marietjie wou ontmoet - sy is pragtig!

Ma het vergeet om vir die mense te se "ou Klasie" is eintlik 'n properse Arabierperd genaamd Nicolaas. Gert dink dis baie snaaks dat ons so 'n grote perd "ou Klasie" noem :-)

Muriel said...

Hi Mieke

Dit was nou lekker om hier te lees. Mens voel sommer lekker tuis! Of mens saam kan kuier.
Ek lief nogsteeds daai stoep! ;)

Lynne said...

Hi Miek and Jan, Just love the photos and it makes me feel like I am part of the family again!! Really enjoy it. Would appreciate more photos of your new verandah, it looks fantastic. Also of the lounge area and generally some of the improvements you have made. It looks so nice, can hardly recognise the place. Have a wonderful easter, we are off to the farm and will put some photos up.

Jan and Miekie said...

Hi Dorette
Een van die dae is ons almal saam - was dol dae, maar rustiger (?) tye le voor.

Hi Muriel
Bly jy voel tuis hier! Jy is baie welkom vriendin.

Hi Lynne
The farm is still just the greatest place. We really use the stoep - much more now than before the renovations! Will check your farm photos. What are you going to do for Cathy's birthday?