Friday, December 10, 2010

Jolga update #1

About two hours after number 9 was born, number 10 was born!  A white pup!  So now she has five black and five white gorgeous "labradortjies".  If you want to see what Jolga and Joris looked like when they were pups, check here!  Except that Jolga is too young, the timing could not have been better: I'll still be home for another month and next week the rest of the family will have holiday too. 

6 comments:

retha said...

O, gaats, 10 dan. Tien lieflike geskenkies.
Oeg, om die huise vir hul te kry!, hoop eienaars kom sommer na julle toe.

Jan and Miekie said...

Hoop ook so Retha! Ons het nog nooit gesukkel nie, maar ons het ook nog nooit 'n werpsel van 10 gehad nie! Die pryse vir Labradors op die internet is minder as wat ons vir Jolga en Joris betaal het of wat die "going rate" twee jaar gelede was. Ek neem aan dis maar a.g.v. die daling in die ekonomie. Hoop mense het nog geld oor in Januarie vir oulike hondjies!

Sandra said...

As ons net nie so ver was nie :-). Hulle is pragtig en jy gaan beslis besig wees gedurende jou "verlof"

Jan and Miekie said...

Hi Sandra
Dit kan jy weer sê! Maar dis darem 'n lekker besig wees. Ons het al klein werpsels gehad wat ons eers hier van 4-5 weke begin kos gee het, maar so 'n groot werpsel sal veel vroeer gevoer moet word en dit kan nogals 'n gemors afgee!

Desia said...

Hulle is pragtig, ons "hart" Labradors. Ek hoop ook julle kry goeie eienaars vir elkeen van hulle - "gelukkig" bly ons te ver om een te kry. (die 3 honde en 1 kat wat ons het hou ons heel besig)

Miekie said...

Hi Desire
Ons glo darem ons sal goeie eienaars kry - het nog nooit van te vore gesukkel nie, maar nou ja, dis lank gelede! Thelwyn het so 7 weke terug mense wat moes trek se ma kat en 4 kleintjies en "tannie" kat aangeneem. Die kleintjies was maar 5 dae oud toe hulle hier aangekom het en nou blyk dit die "tannie" kat was ook dragtig - enige dag nou! Thelwyn is al heel moeg van 'n katsandbak! So hou die diere 'n mens baie besig!