Saturday, October 16, 2010

The A.B.C. game and counting

I have started to train for the Midmar mile. For me, training boils down to swimming one mile per week. (When I asked another swimmer in the dressing room whether she swam often, she replied that she swam 120 minutes every day, because she swam all the open air miles! Every day…!! One hundred and twenty minutes?! No wonder my time for swimming 1 mile is at least minutes slower than hers!)

Anyway, so far this “season” I’ve only trained in the gym swimming pool. As it is only 20 m long, I have to swim 80 lengths. That means I have to COUNT the lengths. The two previous years I meditated on Bible passages in a specific order to help me to count and to while the time away. (Ps 1, 2, 3 etc or Matt 1, Mark 2, Luke 3 etc.)
This year I decided to count 4 sets of 20 lengths and to count with the…. alphabet. During the first 20 lengths I meditate on whatever comes to mind – I believe that the Holy Spirit guides me here:

A : arbeidsaam wees (work diligently), aandag gee (pay attention).
B: bely, (confess), bid (pray) beplan (plan)
C: Be calm, creative, cool
D: doelgerig (goal orientated), dadelik (immediately, i.e. do not procrastinate…) dissipline
E: eerlik (honest)
F: fluks (diligent)
G: Gees vervuld, geduldig, goed,  (filled with Holy Spirit, patience, goodness)
H: hulpvaardig (willing to help)
And so on and so on until I get to the letter T. (I substitute Q for V as there are many more things to meditate on that start with v than with q)

Mostly God tells me to work smarter and to check my temper and to be more helpful.  Invariably when I get to N, I am reminded to be "netjies" (neat) and "natuurlik" (natural) - a bit of a contradiction here or is God telling me that to be neat should be part of my nature?

For the 2nd set of 20 lengths, I pray for family and friends and often people I do not even know e.g. C: the miners in Chile. (My blog friends are also included in my prayer list.) I know lots of special people whose name starts with A: Alta H, Alta M, Alet, Annemarie, Anne F, Anne J etc. etc.
I only know two people and one organisation whose name starts with an I so can pray a little longer for them.  When I come to V (in place of Q)  I pray for an old school acquaintance.  I wonder what has become of her?

For the third set of 20 lengths, I “sing” hymns and other gospel songs:

A: Aan U of God my dankgesange, U wil ek in my aandlied prys
B: Besing die lof van Jesus saam.
C. Christ the Lord is risen today
D. Danklied (Thank you) and so forth.

The first time I tried to “sing” according to the alphabet, there were letters that I could not match to a song. When I got home, I fetched the new song book of our church. I now have more than one song for each letter. (There are no Afrikaans gospel songs that start with F, but there is "Father we adore you..." and my favourite "Our Father who art in heaven". in English.)

I do not know the songs well enough to sing them off by heart, so I checked the words. So sad, that the words of so many hymns that I have known more or less, have changed . What do I do now? Do I check in the old books and use the older, better known words, or do I learn the new words? I am still in the process of looking up songs and have found real gems.

I loved the A.B.C. game when I was little when we all tried to come up with a boy’s name/ a vegetable/ a car/ a flower etc. that started with a specific alphabet letter. I now enjoy this mind game even more than before!  This time because it fills my mind in a positve, healthy way. 

Any suggestions for prayer, meditation or hymns and gospel songs?

10 comments:

Thea said...

Miekie jy is 'n ongelooflike voorbeeld en inspirasie vir ons almal!! Wel ek glo nie ek is verkeerd as ek sê ek praat namens ons almal nie! Jou inskrywing het my ook sopas finaal laat besluit om ook te begin swem vir oefening. Ek sal seker ook eers net by 'n myl 'n week begin want ek is hopeloos onfiks! Pyn in my skouer het my gedwing om 2 weke gelede by die dokter uit te kom en ek is gediagnoseer met osteoartritis in my linkerskouer. Die fisioterapeut het my net Donderdag aanbeveel om óf te swem, óf te loop, óf om fiets te ry. Van die 3 verkies ek swem en hier is 'n swembad (binnenshuis en verhit) hier naby ons.

Wat die geestelike liedere aanbetref, het ek 'n "Sing onder mekaar" en "Jeugsangbundel 2". Aan die onderkant van my blog sal jy my e-pos adres vind. Stuur vir my jou e-pos adres dan kan ek die alfabetiese lys vir jou aanstuur as jy dit dalk nie self het nie.

Jordan@Me and My 8 said...

Thanks for stopping by and saying hi! Nice to "meet" you! :)

retha said...

You spoke of a 'get-round-to-it- christmas' we all do things. But see what you are busy with!

Weet nie van daar die oond nie, sal moet gaan kyk wat dit is.

mariki said...

Thea, jy glo reg - jy is nie verkeerd nie as jy sê jy praat namens ons almal!

Miekie, jy maak my erg skaam (al hou ek nie baie van swem nie!)-- en sooo dakie vir die bid.

Jan and Miekie said...

Hi Thea
Dankie vir die onverdiende woorde! Sterkte met die swem - dit raak al hoe makliker met die tyd en dis 'n lekker tyd vir dink. Jy moet ook hoor of hulle nie water aerobics aanbied nie - dis nou rerig lekker en die resultate is baie goed - my spiere is fermer as wat dit nog ooit was en dis nie van die swem nie!
Dankie vir die aanbod van die sangbundellyste, maar ek het gelukkig nog eksemplare van hulle. Ek is besig om van die "nuwe" gesange te leer, maar party soos Psalm 18 is net te vreemd - sal maar hou by die oue. Gelukkig is die psalms in die vorige gesangboek, (die "nuwe" swarte) nog net soos ons dit destyds in Universiteitsoord uit die "ou" gesangboek gesing het - BAIE jare gelede! Dit bly darem baie spesiaal - baie liedere groei mos maar op 'n mens so deur die jare.
Ek sal jou beslis e-pos - ek soek raad oor fotos!

Hi Arnold family
I enjoyed your blog and will visit again -nice meeting you! My posts are usually photos of the grandchildren.

Hi Retha
Weet nie hoe om die oond te beskryf nie - dis een van die verimark (?) of dergelike T.V. infomercials produkte. Die brokkoli wat ek daarin gisteraand probeer het, was maar goor, maar vanaand gaan ons hamburgers eet - die vleis kom op 'n rooster so die vet drup af en daar is geen gespat of rook nie.

Hi Mariki
Waar sal ek jou nou skaam maak?! Terwyl ek so swem praat die Here maar baie met my -veral oor dinge soos "fluks", "beplan", "doelgerig wees" "netjies", "geduldig", "eerlik" - alles maar dinge waarmee ek nog altyd sukkel, maar wat ek glad nie by jou bespeur nie!
Ek wil vandag al my liedere uittik - my eie sangbundel as 't ware- lekker! Maar ai, daar is bondels wasgoed en die huis is baie deurmekaar (moet dit opruim - more kom my engel skoonmaak!) en vanaand wil ons 'n program op T.V. kyk, so moet ek seker eers werk aan "netjies" en "beplan"!

Sandra said...

Miekie ek stem ok saam met Thea. Ek kan die verskoning gebruik hier is nie eintlik sulke swembaddens waar mens kan oefen nie, maar die waarheid is, ek is nie 'n swemmer nie. Het darem tyd as ek tussen die woestyn en dorp ry om te "sing" waar niemand my kan hoor nie. Sterkte met daai oefening

Jan and Miekie said...

Hi Sandra
Ek is nou nie juis 'n swemmer van faam nie - het nooit in my jong dae eers vir die swemspan probeer nie - het kleintyd geghoef, maar in die hoërskool was my frizzy hare 'n probleem en het ek net geswem as ek MOES (L.O. periodes). Die swemmery tans het in 2002 begin, toe ek ernstig gewig wou verloor en baie op fiksheid gefokus het - dis nogals beter as om te sweet en die hare is nou ook nie meer so 'n ding nie!
Lekker sing daar in die woestyn! Die afgelope dae sing ek ook in die motor, maar my eie stem is vir my baie erg. As ek in die hemel is, gaan ek die Halleluja-koor sing en ek gaan (asb Jesus) 'n sopraan wees.

Thea said...

Gewigsverlies is eintlik ook my hoof rede hoekom ek wil swem Miekie maar mens moet oefening inkry en ek kan aan geen lekkerder manier dink as om te swem nie. Was nog altyd mal daaroor!!

Jy's baie welkom om my te e-pos. Ek sal graag help as ek kan!

Desia said...

Defnitief 'n inspirasie Miekie, wens jy kan die motivering bottel en verkoop - ek sou hope gekoop het! (my woorverifikasie sinspeel op "unfit" nogal...)

Jan and Miekie said...

Hi Thea
Vet kan nie vet verbrand nie - net spiere kan vet verbrand. Enige oefening wat help om spiere in stand te hou of op te bou is wonderlik. Ek sukkel maar baie op die kilogramme in toom te hou, maar die swem help definitief. Geniet dit!
N.S. Ek lees aspartame maak 'n mens se metabolisme stadig! Ai tog! Ek drink baie Tab, maar gaan nou probeer om my eie sodawater rooibos of groen Ice tea te maak. Dan kry ek immers anti-oksidante in. Gewoonlik drink ek net kookwater, maar iets kouds (en lekkers is tog nodig!)


Hi Desia
'n Inspirasie? Sjoe! Dankie vir die kompliment. Ons internet was 'n ruk af, want ons het 'n week te vroeg ons cap bereik. Ek dink ek's die skuldige een! Ek sit veels te veel agter die rekenaar of 'n boek,en intussen staan die huis op sy kop en is daar nie 'n tuin om van te praat nie! Die swemmery laat my 'n klein bietjie minder skuldig voel! Nee, eintlik laat dit my lekker voel - sal dit wel vir enige iemand aanbeveel!