Sunday, May 30, 2010

Some more old news: Franco's 2nd Birthday

Franco turned two years on 23 April 2010.  The birthday party theme was "Noah".  Franco is very much into animals.  Dorette and Gert made lots of homemade goodies and Ouma Elna and I also pitched the day before and on the birthday to help. Great fun!(Janita was barely two months, so the L's still had their hands full!) 
Franco with Noah's ark - Ouma Elna's and Gert's handiwork. 

Chicken and cheese elephants and very popular homemade animal biscuits.

The party in full swing with lots of busy tots and moms and dads.
  Opening of gifts: Franco received three sets of tools!  Anyone who knows him, knows that he loves to work.  These tools have since been put to good use.  Franco immediately loved his new hat and wore it the rest of the day!.
Thelwyn with Martelize and other Tiny guests.
The big attraction of the day: The L's provided lots of easy cleaning sidewalk chalk and the children loved having their outlines drawn on the paving.  Thelwyn had to draw Martelize over and over.  Older children became very creative, while the little ones scribbled away.  (Big fun for Franco was to hose it all down after the party.)

13 comments:

Dorette said...

Ons was gelukkig om sulke spesiale Oumas (en tannie Thelwyn!) te he om te help - Janita was ten tye van die partytjie nog nie vol 6 weke oud nie, maar ons kon darem nie vir Ouboet afskeep en NIE 'n partytjie he nie. :-)

Lief vir julle

Sandra said...

Baie geluk met Franco se 2de verjaarsdag. Die tyd vlieg darem verskriklik en hy het so groot geword. Lekker om jou weer terug te he Miekie en nou's ek nuuskierig oor die geheime projek.

Jan and Miekie said...

Hi Dorette
Dit was 'n lekker dag! En ja ek het al vergeet dat die partytjie voor sy verjaarsdag was en dat Janita nog so klein was!

Hi Sandra
Dis lekker om weer terug te wees - simpel om so agter te raak met dagboek hou - en natuurlik vergeet ek dan om ander blogs te lees... of my emails. Baie dom. Die projek... ek skryf my geskiedenis- nie vir publiseer nie, sommer net vir die lekker van onthou en vir ingeval die kleinkinders eendag wil weet hoe dit was toe Ouma klein was. Dit was nogal HEEL anders!

Kelly said...

Nice to "see" you again on the blog! Your grandchildren look so sweet :). Happy birthday, Franco!!

Thea said...

Lekker om weer van al julle familie vieringe en nuus te lees Miekie! Ek het jou inskrywings gemis maar ek verstaan van al die besig raak met ander dinge.

retha said...

I am impressed with the chalk activity.
How good that you all worked together for the party!

Thank you for the number.

Nimsi se Blog said...

Baie geluk klein Franco met jou 2de verjaardag. XxX

Jan and Miekie said...

Hi Kelly
I now realise how much I missed my blogfriends!

Hi Thea
Ek is nog besig om op te vang op almal se blogs. Hou van jou nuwe voorkoms.

Hi Retha
I can really recommend the chalk! It was cheap, great fun and easy to clean, and it is much easier to draw a child's outline on paving than on glued together sheets of paper!

Hi Nimsi
Sy Ouma sal hom 'n ekstra drukkie gee van jou - hy is juis so 'n drukkie kind!

Charmaine said...

Baie pragtige foto verhaal van die kleinkinders en hulle belangrike mylmale. Kannie glo klein Franco is regtig al twee nie en sien uit om Juanita se ontwikkeling te sien. Martelize is die mooiste ou dingetjie :-)

Mariette. said...

Baie geluk met Franco se 2de verjaarsdag....Hulle word so gou groot, maar dit is lekker om mens se kind/kleinkind te sien ontwikkel.
Kuier altyd lekker hier saam julle Miekie.
En dit is 'n baie goeie idee van jou om oor jou geskiedenis vir die kindertjies te skryf. Ek is mal oor die idee.
Lekker week.

Kelly said...

Thank you for educating me about some of South Africa's history in your comment on my blog! I pray for peace for your country and wisdom for your leaders. Many of us in the United States disagree with our current leadership, though the media hails Pres. Obama as a hero. God can use anybody to accomplish His will--even unbelievers--so we must faithfully pray for those in power!

Desire Fourie said...

Kan nie glo Franco is al twee nie, die kleingoed raak gans te vinnig groot mensies. Dit lyk na 'n prettige partytjie.
Mooi bly
Desire

Jan and Miekie said...

Hi Charmaine
Lekker om van jou te hoor! Ek weet jy is ook maar lekker besig!

Hi Mariette
Dankie vir die aanmoediging. Dinge het die afgelope 6 dekades nogals baie verander en ek wil dit graag onthou en vir my nageslag vertel... kleintyd het my ma bv. elke tweededag vleis bestel wat die slaghuis afgelewer het - fiets met 'n mandjie - daar was destyds nog nie supermarkte of vrieskaste nie!

Hi Kelly
Power corrupts doesn't it? It's so true - we must continue to pray for all governments.

Hi Desire
Lekker om van jou te hoor! Die tyd vlieg nogals ontstellend vinnig! Ek kan ook skaars glo hy is al twee nie - en Janita is al verby twee maande!