Sunday, June 14, 2009

June news of Friends and Family


Earlier this month my dear friend Alet and her son Roby popped over for tea. It was sooo good to see them - must do it more often.

On Thelwyn's birthday we all popped over for tea....

Frans asked whether we would like some supper and in no time he prepared this FEAST! So instead of coffee we first had a scrumptious meal and then delicious treats. Dit wil gedoen wees Frans om so onverwags vir die hele familie 'n fees voor te berei .... in 10 minute ...... nogal op 'n Dinsdagaand na 'n besige dag!

Gert en Dorette is lekker honger en die kos lyk en ruik heerlik.

In the meantime Franco and Martelize enjoyed playing with Thelwyn's new egg beater and Martelize's 100 balls on the carpet - clerverly cordoned off with poofs. The poofs make a sturdy fence to keep little ones in and big dogs out and at the same time the provide the children with a safe place to pull themselves up and to stand and play.

8 comments:

retha said...

Lekker kos en mooi servette

Sandra said...

Daai plastiekballe kan darem vir ure se pret sorg. Die kleinkinders word nou groot Miekie.

Nimsi se Blog said...

So n verassings besoek van n ou vriendin is darem altyd vreeslik lekker ne! Die kos lyk heerlik vir n "kits" ete jong! Lyk of die kleingoed die balle baie geniet het.

mariki said...

Soos ek daar op my werfie gesê het -- was al hoogs bekommerd oor jou! En al die tyd drink jy tee en koffie! (Grappie)

Glo jy was baie besig, vriendin, maar bly jy is terug.

Seuntjie lyk lekker gelukkig.

Muriel said...

Wow Frans se vinnige ete - ek stem dit wil gedoen wees. Lekker kos!!

Die kiddies word by die dag ouliker en groter!!

(Jy moet Jan se grappies met ons deel, asseblief)

x x

Jan and Miekie said...

Hi Retha
Ja jong - Thelwyn het in die botter geval met so 'n kok vir 'n man!

Hi Sandra
Die balle is 'n groot treffer - hou ook die ouers besig as hulle almal weer moet optel!

Hi Nimsi
Wat sou die lewe sonder familie en vriende gewees het? Hulle maak ons lewens so ryk!

Hi Mariki
Ek wens ek het meer dikwels met vriendinne koffie gedrink. Ons bly al 12 jaar op die plaas maar die meeste van my vriendinne is steeds die Kempton Parkers - waar ons 16 jaar gebly het. Moet meer tyd maak vir opbou van vriendskappe.

Desire Fourie said...

Ja nee, dit lyk asof Frans sy roeping in die lewe gemis het, want hy sou 'n fantastiese kok gewees het. Daars niks so lekker so 'n tuisgekookte ete nie.

Jan and Miekie said...

Hi Muriel
Jan het my 'n grappie vertel vir die blog ... maar ek het dit klaar vergeet!

Hi Desire
Nee jong... ek dink Frans kry die piep as hy heeldag moet kook. Hy is eintlik in finansies en I.T. en perde!