We are a very happily married couple brought together by Lord Jesus more than 34 years ago. Throughout our lives we have experienced His continuous love and guidance. We have been blessed with three wonderful children, two sons in law and three grandchildren! Jan is a government official at the National Treasury and Miekie home schools a very special child.
This journal is a record the future. But it is also my way of telling friends what’s happening in our lives – the way I would if we were visiting or if I wrote you a letter.So often people say that they enjoy the blog – but I do not even know that they read it.Won’t you please do me a favour and chat back by leaving a comment so that I at least know that you have visited: click on comments at the bottom of each post and then on sign up beneath the comment box, (they’ll ask for your e-mail address – any address will do) or if you have a Google account, just enter your I.D. and password. And then type your comment. Please…. Thanks for the trouble, but otherwise it is like drinking tea alone!
Hi Paula Ek's ook maar dom - net na hierdie pos wou die selfoon skielik nie meer sms nie - baie frustrerend - 3 trips na MTN se winkel en dis uiteindelik uitgesorteer!
Hi Retha It's not really worth it - can do, but it takes forever. It can be handy though to see if there are comments. I find it nifty that it can show me whether I have e-mails but that is about it. The computer is much faster.
Hi Sandra Ek dink nie regtig dis die hassle werd nie, maar ek sou nou fotos van my selfoon op die blog kon aflaai - noudat ek uiteindelik weet hoe die kamera werk! (Hy het 'n kamera knoppie en 'n mens druk nie die gewone groot knoppie nie!) Hoe meer dae, hoe meer dinge!
Hi Mariki Goed om van jou te hoor! Geleerd? Nog nooit - ek voel baie dom met die ding, maar is gedetermineerd om meer uit die selfoon te kry as van te vore. Ek wens net 'n mens kon klas kry in hoe om die ding te gebruik - dit help nie juis ek lees die boekie nie want meestal verstaan ek glad nie wat ek lees nie. Dis dan ook so 'n vet boekie wat my "tired far into the future" maak!
7 comments:
Jy is baie meer dapper as ek ... ek is maar 'n ou dommie met selfoon dinge :)
Seeing I were not successful the BOTH times I tried, would be here first to take the lesson ;o)
Enjoy the playing.
Ek stem saam met Retha ek's ene ore vir lesse. Ek kan darem al 'n foto op fb laai, maar dis omtrent al.
Hi Paula
Ek's ook maar dom - net na hierdie pos wou die selfoon skielik nie meer sms nie - baie frustrerend - 3 trips na MTN se winkel en dis uiteindelik uitgesorteer!
Hi Retha
It's not really worth it - can do, but it takes forever. It can be handy though to see if there are comments. I find it nifty that it can show me whether I have e-mails but that is about it.
The computer is much faster.
Hi Sandra
Ek dink nie regtig dis die hassle werd nie, maar ek sou nou fotos van my selfoon op die blog kon aflaai - noudat ek uiteindelik weet hoe die kamera werk! (Hy het 'n kamera knoppie en 'n mens druk nie die gewone groot knoppie nie!) Hoe meer dae, hoe meer dinge!
Jinne Miekie, jy is 'n geleerde vrou!
Hi Mariki
Goed om van jou te hoor! Geleerd? Nog nooit - ek voel baie dom met die ding, maar is gedetermineerd om meer uit die selfoon te kry as van te vore. Ek wens net 'n mens kon klas kry in hoe om die ding te gebruik - dit help nie juis ek lees die boekie nie want meestal verstaan ek glad nie wat ek lees nie. Dis dan ook so 'n vet boekie wat my "tired far into the future" maak!
Post a Comment