Sunday, July 4, 2010

My new toy

i am trying to blog from my new cell phone. Not too successful...Had a marvellous day. Watch tthis space!

7 comments:

Paula said...

Jy is baie meer dapper as ek ... ek is maar 'n ou dommie met selfoon dinge :)

retha said...

Seeing I were not successful the BOTH times I tried, would be here first to take the lesson ;o)

Enjoy the playing.

Sandra said...

Ek stem saam met Retha ek's ene ore vir lesse. Ek kan darem al 'n foto op fb laai, maar dis omtrent al.

Sandra said...
This comment has been removed by the author.
Jan and Miekie said...

Hi Paula
Ek's ook maar dom - net na hierdie pos wou die selfoon skielik nie meer sms nie - baie frustrerend - 3 trips na MTN se winkel en dis uiteindelik uitgesorteer!

Hi Retha
It's not really worth it - can do, but it takes forever. It can be handy though to see if there are comments. I find it nifty that it can show me whether I have e-mails but that is about it.
The computer is much faster.

Hi Sandra
Ek dink nie regtig dis die hassle werd nie, maar ek sou nou fotos van my selfoon op die blog kon aflaai - noudat ek uiteindelik weet hoe die kamera werk! (Hy het 'n kamera knoppie en 'n mens druk nie die gewone groot knoppie nie!) Hoe meer dae, hoe meer dinge!

mariki said...

Jinne Miekie, jy is 'n geleerde vrou!

Jan and Miekie said...

Hi Mariki
Goed om van jou te hoor! Geleerd? Nog nooit - ek voel baie dom met die ding, maar is gedetermineerd om meer uit die selfoon te kry as van te vore. Ek wens net 'n mens kon klas kry in hoe om die ding te gebruik - dit help nie juis ek lees die boekie nie want meestal verstaan ek glad nie wat ek lees nie. Dis dan ook so 'n vet boekie wat my "tired far into the future" maak!