Two angels on Oupa's lap
Let the fun begin! "Dis lekker op Oupa se skoot!"
Nog Oupa!
Hoe later, hoe kwater!
And this is what they did: "Op 'n stappie, op 'n draffie, Gallop, gallop, GALLOP!"
We would like to share our daily experiences as we enter a new exciting phase in our lives: being grandparents!
9 comments:
So cute!! I'm glad you captured those precious moments & someday the babies will be glad, too!
Te oulik
Met die spoed wat die twee kleintjies groei gaan oupa nie meer lank sy kniee so kan gebruik nie :-). Lekker dat hulle so vir oupa en ouma kan geniet.
Hi Kelly,
I'm also glad I had the camera ready!
Hi Retha
Dankie vir die inloer!
Hi Sandra
Hulle is al klaar 'n gewiggie - Oupa was nogal poegaai!
Moeder maar hulle is pragtig Miekie. Kyk net daardie mondjies vol tande!! Groete vir jou twee meisies ook. Hoop dit gaan goen met die swangerskap ook
Die kleingoed is te oulik en ek kan sien Oupa is baie trots.
Hi Charmaine
Ek's bly jy hou ook van die bekkie met al die tandjies. Martelize is amper 18 maande en sy het net 6 tandjies, maar sy klop haar ma: Thelwyn het op 18 maande nog net 4 tandjies gehad, so ons weet hulle kom wel...!
Hi Desire
Oupa is baie trots ja - veral omdat die kleingoed hom al met pret assosieer. As Martelize bv. Oupa sien inkom, begin sy kruip: die teken dat Oupa ook moet kruip en haar jaag en vang en natuurlik kielie! Baie bewus daarvan dat ons ouers nie so met ons kinders gespeel het nie!
Oupa Jan, hierdie is soos jy seker self weet, kosbare herinneringe - wat altyd by ons bly, die "fun" dinge saam met oupa of ouma gedoen!
Geniet hulle.
Hi Nimsi
Hulle het Oupa in 'n sakkie... hy is heeltemal gaga oor die kleinkinders. As hulle so lekker lag...!
Post a Comment