Franco, 12 months and Martelize, 9 months old, having a great time at the windowsill overlooking our garden. All my ornaments had to dissapear of course! The videos are symptomatic of an Ouma who can't choose - I just had to try and capture their first conversations, but of course by the time I realised that these were Kodac moments, the real excitement had passed...
6 comments:
Hulle is absoluut te pragtig! Sy is 'n regte klein prinses :)
Dis kostelik!! :-)
Het julle nou al die babataal geleer dat julle weet wat daar gese word? :-). Hulle word so groot nou
Die twee is te dierbaar, en hoe gelukkig is hulle nie om so naby Ouma en Oupa te woon nie!
Gelukkige Moedersdag Miekie.
My moeder!!! Dit klink of dit 'n baie ernstige bespreking was tussen die tweetjies. Wat 'n kostelike video vir eendag... wonderlike moedersdag vir al die mammas en oumas in die familie Miekie
Hello Miekie
Ek hoop jy het 'n wonderlike moedersdag gehad, saam jou pragtige kinders en kleinkinders!!!
Liefde
Post a Comment